Die kleur pistagiogroen verteenwoordig die kleur van die binneste vlees van 'n pistagioneut.

Die eerste aangetekende gebruik van pistagiogroen as 'n kleurnaam in Engels was in 1789.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 202; Color Sample of Pistachio Green: Page 61 Plate 19 Color Sample C6

duimnael|Pistagioneute wat nog ryp moet word

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pistagiogroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#93C572RGB-kleurmodel(147, 197, 114)CMYK(25, 0, 42, 23)HSV(96°, 42%, 77%)

Kleurbron: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Pistachio Green (Color Sample #135). Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure en:Chartreuse (color)#Pistachio