Le Mesnil-sous-Jumièges is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 600 inwoners (2014).

Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges.

Die dorp word as Masnille vir die eerste keer in 1147 genoem.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Beroemde mense Agnès Sorel (1422– 9 Februarie 1450), minnares van Karel VII.

Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie