Die Focke-Wulf Fw 189 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Julie 1938.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Focke-Wulf Fw 189A-2: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerArgus As 410A-1 omgekeerde v-tipe Kraglewering per motor465 perdekrag Vlerkspan18,40 m Lengte12,00 m Hoogte3,10 m Normale opstygmassa3,950 kg Maks. snelheid350 km/h op 2 400 m Operasionele hoogte7 300 m Togafstand670 kmBewapeningVier 7.9 mm MG 81 masjiengewere, een 7.9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk BomvragVier 50 kg bomme onder die vlerke.

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog