Die Dornier Do 217 is 'n tweemotorige mediumbomwerper deur die Luftwaffe gebruik tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Augustus 1938 voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Dornier Do 217E-2: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerBMW 801 M stermotors Kraglewering per motor1 580 perdekrag Vlerkspan19,00 m Lengte17,30 m Hoogte5,00 m Normale opstygmassa15 000 kg Maks. snelheid515 km/h op 5 200 m Operasionele hoogte7 500 m Maks. togafstand2 300 kmBewapeningEen 15 mm MG 151 masjiengeweer in neus, een 13 mm MG 131 masjiengeweer in dorsale skiettoring, een 13 mm MG 131 masjiengeweer onder kajuit, een 7.9 mm MG 131 masjiengeweer in die neus en in elke sy. Bomvrag2 500 kg in bomlaai of 1 500 kg ekstern
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog