Die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) is 'n insek wat Afrika vanaf Suid-Amerika binnegedring het en as 'n besonder skadelike plaag beskou word. Hierdie wurm is 'n ander spesie as die kommandowurm. Die wurm is geïdentifiseer in Limpopo- en Noordwesprovinsies. Daar word tans 'n plaagbeheermiddel geregistreer om die insek mee te beveg. Die wurm val veral mielies asook aartappels, sojabone, sorghum en grondbone aan.
duimnael|links|200px|Insek in wurmfase
Bron Taakspan kyk na verspreiding van kommandowurm, Beeld, 7 Februarie 2017.
Kategorie:Motte Kategorie:Peste