Die Saab 18 is 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Sweedse Lugmag gebruik is tydens en na die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug onderneem op 19 Junie 1942.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Saab 18A: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerPratt & Whitney R-1830-S1C3-G Twin Wasp stermotors Kraglewering per motor1,065 perdekrag Vlerkspan17,00 m Lengte13,23 m Hoogte4,35 m Normale opstygmassa8,140 kg Maks. snelheid465 km/h op 6 000 m Operasionele hoogte8 000 m Maks. togafstand2,200 kmBewapeningEen 13.2 mm masjiengeweer agter in kajuit, een 7.9 mm masjiengeweer in stuurboordkant van neus. Bomvrag1,500 kg in bomlaai
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog