Die Heinkel He 177 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 19 November 1939. duimnael|He 177 Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Heinkel HE 117A-5/R7: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Daimler-Benz DB 610 stermotors Kraglewering per motor 2 950 perdekrag Vlerkspan31,44 m Lengte22,00 m Hoogte6,40 m Normale opstyg massa27 200 kg Maks. snelheid488 km/h op 6 100 m Operasionele hoogte 15 200 m Togafstand met twee missiele aan boord 5 000 km Bewapening Een 20 mm MG 151 kanon in die neus en een in die stertskiettoring, twee 13 mm MG 131 masjiengewere, drie 7,9 mm MG 81 masjiengewere. Bomvrag 1 000 kg in bomlaai en twee torpedo's, seemyne of missiele eksterne.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog