duimnael|Armstrong Whitworth Albemarle Die Armstrong Whitworth Albemarle was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 20 Maart 1930.

Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Armstrong Whitworth Albemarle ST I: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Hercules XI stermotor Kraglewering per motor 1,590 perdekrag Vlerkspan23,47 m Lengte18,26 m Hoogte4,75 m Normale opstygmassa16 556 kg Maks. snelheid426 km/h op 3 200 m Operasionele hoogte5,486 m Togafstand2 092kmBewapeningVier 0.303 masjiengewere in dorsale skiettoringBomvrag

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog