Die Dornier Do 17 was 'n ligte tweemotorige bomwerper wat die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in 1934 voltooi.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Dornier Do 17Z-2: Item Statistiek Aantal motors2 Tipe motorSkroef VervaardigerBramo Fafnir 323P stermotors Kraglewering per motor1 000 perdekrag Vlerkspan18,00 m Lengte15,79 m Hoogte4,56 m Normale opstygmassa8 560 kg Maks. snelheid360 km/h op 4 000 m Operasionele hoogte7 000 m Togafstand met 500 kg bom aanboorden ekstra brandstoftenks1 160 kmBewapeningSes 7,9 mm MG 15 masjiengewere, een 7,9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk Bomvrag1 000 kg in bomlaai

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012.

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog