Riviera is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë. Dis aangelê op die plaas Braamfontein en op 31 Julie 1903 geproklameer. Die naam is vermoedelik afkomstig van die Franse en Italiaanse Riviera aan die Middellandse See.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg