duimnael|links|300px|Die NG gemeente Kiblerpark het is in 1971 gestig, maar het tot vandag toe nog nie 'n kerk gebou nie en maak gebruik van 'n saalkerk, op dieselfde perseel by Fouriesingel 25 as die pastorie. Kibler Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg