duimnael|links|270px|Die NG gemeente Townsview, gestig in 1953, se kappiekerk troon bo die huise van die voorstad uit hoewel dit eintlik net oor die grens in Oakdene gebou is. Townsview is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg