Ngai (Engai, Enkai, Mweai, Mwiai) is die oppergod in die godsdienste van die Rendille-, Kamba- en Kikuyu-volk van Kenia, asook die Masai van Kenia en Tanzanië. Die god woon op die heilige berg Kirinyaga (Berg Kenia) of volgens die Masai op Ol Doinyo Lengai (die "Berg van God") in Noord-Tanzanië.
Volgens die skeppingsmite het Ngai die mens uit ’n boom geskep wat in drie dele verdeel het.
Verwysings
Eksterne skakels Ngai, The High God of the Kikuyu 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Gode Kategorie:Masai-mitologie