Turffontein is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Die Turffonteinrenbaan, wat in 1887 vir perdewedrenne gestig is, is hier geleë.
Groep Twee sing van die voorstad in hul liedjie Die brakke van Turffontein.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg