Die 34ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1981 gehou. Die Franse regisseur en draaiboekskrywer Jacques Deray was die voorsitter van die jurie. Altesaam 42 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Poolse rolprent Man of Iron (Człowiek z żelaza) van die regisseur Andrzej Wajda het die Palme d'Or gewen. Die fees is afgesluit met Honeysuckle Rose van die regisseur Jerry Schatzberg.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Man of Iron (Człowiek z żelaza) Andrzej Wajda Pole Grand Prix Light Years Away (Les Années lumière) Alain Tanner Switserland Caméra d'Or Desperado City Vadim Glowna Wes-Duitsland Kortfilm-Palme d'Or Moto Perpetuo Béla Vajda Hongarye Beste kunsbydrae Excalibur John Boorman Brittanje

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste draaiboek István Szabó Mephisto Hongarye Beste akteur Ugo Tognazzi Tragedy of a Ridiculous Man (La tragedia di un uomo ridicolo) Italië Beste aktrise Isabelle Adjani Quartet, Possession Brittanje, Frankryk Tegniese Grand Prix (klankgehalte) Les Uns et les Autres Frankryk

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees