Die 48ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 1995 gehou. Die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en model Carole Bouquet het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 60 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Joego-Slawiese rolprent Underground van die regisseur Emir Kusturica het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Jean-Pierre Jeunet se The City of Lost Children en afgesluit met The Quick and the Dead van Sam Raimi.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Underground Emir Kusturica Joego-Slawië Grand Prix Ulysses' Gaze (To Vlemma tou Odyssea) Theodoros Angelopoulos Griekeland Caméra d'Or The White Balloon (Badkonake sefid) Jafar Panahi Iran Jurieprys Don't Forget You're Going to Die (N'oublie pas que tu vas mourir) Xavier Beauvois Frankryk Kortfilm-Palme d'Or Gagarin Alexij Kharitidi Rusland

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Mathieu Kassovitz La Haine Frankryk Beste akteur Jonathan Pryce Carrington Brittanje Beste aktrise Helen Mirren The Madness of King George Brittanje

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees