Die 43ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-21 Mei 1990 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Bernardo Bertolucci was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Amerikaanse rolprent Wild at Heart van die regisseur David Lynch het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Akira Kurosawa se Dreams en afgesluit met The Comfort of Strangers van Paul Schrader.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Wild at Heart David Lynch VSA Grand Prix The Sting of Death (Shi no toge) The Law (Tilaï) Kōhei Oguri Idrissa Ouedraogo Japan Burkina Faso Caméra d'Or Freeze Die Come to Life (Zamri, oemri, woskresni!) Vitali Kanevsky Sowjetunie Jurieprys Hidden Agenda Ken Loach Brittanje Kortfilm-Palme d'Or The Lunch Date Adam Davidson VSA

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Pavel Lungin Taxi Blues (Taksi-Blyuz) Sowjetunie Beste akteur Gérard Depardieu Cyrano de Bergerac Frankryk Beste aktrise Krystyna Janda Interrogation (Przesłuchanie) Pole

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees