Witkoppen is 'n voorstad in die noordelike gedeelte van Sandton, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.

Dit is 'n digbevolkte woongebied met meer as agt uitbreidings reeds gevestig. Die hoofweg deur die gebied heet ook Witkoppenweg.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg