Riverbend LH is 'n voorstad noord van Sandton, Johannesburg, Suid-Afrika. Dit bestaan uit 'n paar klein landbouhoewes, sowel as 'n gebied van digbevolkte alleenstaande behuising wat deur Swartes bewoon word.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg