Die laloentjie (Momordica balsamina) is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini, Botswana en Namibië. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Dit is wydverspreid in die tropiese Afrika en Asië, Arabië, Indië en Australië.

Fotogalery

Verwysings

Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Eswatini