Die basterskurweblaarrosyntjie (Grewia retinervis) is 'n struik wat inheems aan Angola,https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:834501-1 Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom dit in die Noordwes en die Limpopoprovinsie voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys. Soos Grewia flava word dit dikwels op 'n substraat van Kalaharisand aangetref.
Verwysings
Kategorie:Grewia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Flora van Suid-Afrika