Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou. Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Amerikaanse rolprent Barton Fink van die regisseurbroers Ethan en Joel Coen het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met David Mamet se Homicide en afgesluit met Thelma & Louise van Ridley Scott.
Belangrikste fliekpryse
Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Barton Fink Ethan & Joel Coen VSA Grand Prix La Belle Noiseuse Jacques Rivette Frankryk, Switserland Caméra d'Or Toto the Hero (Toto le Héros) Jaco van Dormael België, Frankryk, Duitsland Jurieprys Europa Out of Life (Hors la vie) Lars von Trier Maroun Bagdadi Denemarke, Frankryk, Duitsland, Swede, Switserland VSA Kortfilm-Palme d'Or With Hands Raised (Z podniesionymi rekami) Mitko Panov Pole
Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Joel Coen Barton Fink VSA Beste akteur John Turturro Barton Fink VSA Beste aktrise Irène Jacob The Double Life of Véronique (La double vie de Véronique) Pole, Frankryk, Noorweë
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees