Die 47ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1994 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Clint Eastwood was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 52 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Amerikaanse rolprent Pulp Fiction van die regisseur Quentin Tarantino het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Joel Coen se The Hudsucker Proxy en afgesluit met Serial Mom van John Waters.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Pulp Fiction Quentin Tarantino VSA Grand Prix To Live (Huozhe) Burnt by the Sun (Oetomljonnje solntsem) Zhang Yimou Nikita Mikhalkov China Rusland, Frankryk Caméra d'Or Coming to Terms with the Dead (Petits arrangements avec les morts) Pascale Ferran Frankryk Jurieprys Queen Margot (La Reine Margot) Patrice Chéreau Frankryk Kortfilm-Palme d'Or El héroe Carlos Carrera Mexiko

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Nanni Moretti Caro diario Italië, Frankryk Beste draaiboek Michel Blanc Grosse Fatigue Frankryk Beste akteur Ge You To Live (Huozhe) China Beste aktrise Virna Lisi Queen Margot (La Reine Margot) Frankryk

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees