Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 58 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die rolprente Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) van die regisseur Chen Kaige en The Piano van Jane Campion het die Palme d'Or gedeel. Die fees is geopen met André Téchiné se My Favorite Season en afgesluit met Toxic Affair van Philomène Esposito.

Belangrikste fliekpryse

Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) The Piano Chen Kaige Jane Campion China Nieu-Seeland Grand Prix Faraway, So Close! (In weiter Ferne, so nah!) Wim Wenders Duitsland Caméra d'Or The Scent of Green Papaya (Mùi du du xanh) Tran Anh Hung Frankryk, Viëtnam Jurieprys Raining Stones The Puppetmaster (Xi meng ren sheng) Ken Loach Hou Hsiao-Hsien Brittanje Taiwan Un Certain Regard Latcho Drom Tony Gatlif Frankryk Kortfilm-Palme d'Or Coffee and Cigarettes Jim Jarmusch VSA

Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Mike Leigh Naked Brittanje Beste draaiboek Michel Blanc Dead Tired (Grosse Fatigue) Frankryk Beste akteur David Thewlis Naked Brittanje Beste aktrise Holly Hunter The Piano Nieu-Seeland

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees