Tweerivieren Departement van Binnelandse Sake - SA Grensposte is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Noord-Kaapprovinsie. Die grenspos mag slegs deur toeriste aan die Kgalagadi-vredespark gebruik word.
Noord-Kaap Botswana Streek Noord-Kaap Suidweste Grenspos Tweerivieren Tweerivieren Besigheidsure 07:30 - 16:00 07:30 - 16:00 Telefoonnommer (054) 561 0093 Faksnommer (054) 561 0094
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika