Platjan is 'n grenspos in die Limpopoprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is oop tussen 06:00 en 18:00. Die grenspos staan aan die Botswanakant ook bekend as Platjan.

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika