Mahamba is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en die suidweste van Eswatini. Die R543-streeksroete verbind die grenspos met die Suid-Afrikaanse padnetwerk.

duimnael|'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.

Grensposnaam Mahamba Provinsie Mpumalanga Naaste dorp Piet Retief Pad R543 / MR9 Koördinate Telefoonnommer +27 (017) 826 0076 Faksnommer +27 (017) 826 0077 Besigheidsure 07:00 – 22:00

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini