Die Goedertrouwdam is 'n grondvultipe dam geleë in die Mhlatuzerivier, naby Eshowe in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1982 voltooi en het 'n bakmaat van 310 miljoen m3. Dit word hoofsaaklik vir watervoorsiening aan die industriële kompleks by Richardsbaai benut.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal