Die Inandadam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Mgenirivier by Hillcrest in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1989 voltooi met 'n wal wat 65 m hoog is en 'n bakmaat van byna 242 miljoen m3.

Die hoofdoel van die dam is vir huishoudelike en nywerheidswater.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal