Middel-Letabadam is 'n dam naby Giyani in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in 1984 geopen.

Tiyani is 'n nedersetting wat op die oewer van die dam geleë is.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings List of South African Dams

Kategorie:Damme in Limpopo