Mokolodam is 'n dam in die Mokolorivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam is in 1980 geopen met 'n wal wat 55 m hoog is en 'n bakmaat van 146 miljoen m3.
Dit word deur die Mokolodam-natuurreservaat omring.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings List of South African Dams
Kategorie:Damme in Limpopo