Die Suid-Afrikaanse Klas C tenklokomotief is oorspronklik deur die Natalse Regeringspoorweë bestel, waar dit as 'n Klas-G lokomotief geklassifiseer is. Die wielkonfigurasie van die eerste sewe lokomotiewe was 2-6-0T, maar hulle is vanaf 1882 herbou met 'n wielkonfigurasie van 4-6-0T. In 1912 is dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë as 'n Klas-C lokomotief geherklassifiseer.
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine