Van Stadensriviermond is 'n kusoord 15 km oos van die mond van die Gamtoosrivier en 10 km suid van Van Stadensberg, wes van Gqeberha. Die Van Stadensrivier en die berg is volgens oorlewering vernoem na Marthinus van Staden, wie 'n plaas hier gehad het in 1744.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap