Harlekyngroen is 'n helderskerp skakering van die kleur groen.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word harlekyngroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#3FFF00RGB-kleurmodel(63, 255, 0)CMYKHSV(105°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure