Kadmiumgeel is 'n skakering van geel kleur.
Die kleurnaam kadmiumgeel is die eerste keer in 1892 gebruik.
Kleurkoördinate duimnael|Kadmiumsulfied
Volgens verskeie kleurskemas word kadmiumgeel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFF600RGB-kleurmodel(100, 96, 0)CMYK(0, 4, 100, 0)HSV(58°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure