Kadmiumrooi is 'n skakering van rooi kleur.

Kleurkoördinate duimnael|Kadmiumselenied

Volgens verskeie kleurskemas word kadmiumrooi as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E30022RGB-kleurmodel(227, 0, 34)CMYK(0, 100, 85, 11)HSV(351°, 100%, 89%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure