Spanspek is die oranje kleur aan die binnekant van 'n spanspek.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan spanspekkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van spanspek as 'n kleurnaam in Engels was in 1892. Crayola formuleer 'n kleurproduk sedert 1949.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word spanspek soos volg voorgestel:

ModelKoördinateHeksadesimale kode#FDBCB4RGB-kleurmodel(253, 188, 180)CMYK(0, 26, 91, 1)HSV(7°, 29%, 99%)BronCrayola

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of orange#melon