Goudbruin is 'n kleur. Dit word dikwels as sommige dames se haarkleur aangedui ("auburn").
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word goudbruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#A52A2ARGB-kleurmodel(165, 42, 42)CMYK(10, 91, 86, 20)HSV(0°, 75%, 65%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure