regs|duimnael|200px|Die kleur se naam is van die leeu afkomstig. Leeu is 'n kleur wat die gemiddelde pelskleur van 'n leeu verteenwoordig.

Die eerste aangetekende gebruik van leeu as 'n kleurnaam in Engels was in 1551. Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 198; Color Sample of Lion: Page 49 Plate 13 Color Sample G7

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word leeukleur as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#C19A6BRGB-kleurmodel(193, 154, 107)CMYK(0, 45, 20, 24)HSV(33°, 45%, 76%)BronISCC-NBS

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure