Bittersoet is 'n rooierige skakering van oranje kleur.
Die eerste aangetekende gebruik van bittersoet as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.
'n Crayolakleur genaamd "bittersweet" word sedert 1949 gemaak.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word bittersoet as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FE6F5ERGB-kleurmodel(254, 111, 94)CMYK(0, 56, 63, 0)HSV(6°, 63%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Shades of orange#Bittersweet