Amasone is 'n donkergrys skakering van die kleur groen.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word amasone as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#3B7A57RGB-kleurmodel(59, 122, 87)CMYKHSV(147°, 35%, 35%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure