Makulekedam is 'n dam in die Mphongolorivier naby Giyani in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam is in 1990 geopen met 'n wal wat 19,7 m hoog is en 'n bakmaat van 13 miljoen m3.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings List of South African Dams

Kategorie:Damme in Limpopo