Die Kwaggaskloofdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Waboomsrivier naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1975 voltooi met 'n wal wat 18 m hoog is en 'n bakmaat van 173.9 miljoen m3. Vroeg in 2024 het die kapasiteit afgeneem tot 169,5 miljard liter.

Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap