Die Driekoppiesdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Lomatirivier naby Malalane in Mpumalanga, Suid-Afrika op die noordelike grens van eSwatini. Die dam is in 1998 voltooi met 'n wal wat 50 m hoog is en 'n bakmaat van 251 miljoen m3.
Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga