Mananga is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en die noorde van Eswatini.
Die R571-provinsiale pad verbind die grenspos met die N4-nasionale pad tussen Nelspruit (nou Mbombela) en Komatipoort. Managa lê aan die Komatirivier se oewer waar dit die grens tussen Suid-Afrika en Eswatini kruis.
duimnael|'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.
Grensposnaam Mananga Provinsie Mpumalanga Naaste dorp Komatipoort Koördinate Telefoonnommer +27 (013) 790 7075 Faksnommer +27 (013) 790 0077 Besigheidsure 07:00 – 18:00
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini