Emahlathini is 'n klein grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Eswatini.
duimnael|'n Grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant.
Grensposnaam Emahlathini Provinsie Mpumalanga Naaste dorp Piet Retief Pad MR4 Koördinate Telefoonnommer +27 (017) 826 0941 Faksnommer +27 (017) 826 3971 Besigheidsure 08:00 – 18:00
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini