McCarthysrus is 'n grenspos in die Noord-Kaapprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Die grenspos is oop tussen 06:00 en 18:00. Die grenspos staan aan die Botswanakant ook bekend as McCarthy's Rest. Hierdie grenspos word met Suid-Afrika verbind deur die R380-streekroete.
Suid-Afrika Botswana Grensposnaam McCarthysrus McCarthy's Rest Provinsie Noord-Kaap Naaste dorp Hartbeeskop Mbabane Pad N17 MR3 Koördinate Telefoonnommer +27 (053) 781 0285 Faksnommer +27 (053) 781 0293 Besigheidsure 06:00 - 18:0006:00 - 18:00
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika