Swartkopfontein is 'n grenspos in die Noordwesprovinsie, op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is oop tussen 06:00 en 19:00. Die grenspos staan aan die Botswanakant bekend as Ramotswa, 'n groot dorp in die area.
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika