Makopong is 'n nedersetting in die Kgalagadi-distrik van Botswana. Dit is naby aan die grens met Suid-Afrika geleë, en daar is ook 'n grenspos wat van 08:00 tot 16:00 oop is. Die R375 en R376-streeksroetes ontmoet by die grenspos.
Die bevolking het 1 697 getel tydens die 2011-sensus.
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in Botswana