Stockpoort Dept van Binnelandse Sake - SA Grensposte is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Limpopo provinsie. Aan die Botswana kant staan die grenspos bekend as Parr se Halte. Die Limpoporivier skei die twee grensposte. Die R510-streeksroete verbind die grenspos met die Suid-Afrikaanse padnetwerk.
Suid-Afrika Botswana Streek Limpopo Sentraal Grenspos Stockpoort Parr se Halte Pad R572 B145 Koördinate Besigheidsure 05:00 - 18:00 05:00 - 18:00 Telefoonnommer (014) 763 7934/5/6 Faksnommer (014) 763 7934/5/6
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika